Rooihoutboom

Rooihoutboom
S. sempervirens langs die US 199-roete
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Spesie:
S. sempervirens
Binomiale naam
Sequoia sempervirens
Natuurlike verspreiding van rooihoutbome in die Sequoioideae subfamilie in Kalifornië
groen - Sequoia sempervirens

Die rooihoutboom of Kaliforniese rooihout (Sequoia sempervirens) is inheems aan die kusstrook van Kalifornië en suidelike Oregon in die Verenigde State. Aan die Kaliforniese noordkus groei Hyperion, die hoogste boom wat nog ooit gemeet is. Dit het 'n hoogte van effe oor 115 meter en 'n stamdeursnit van knap onder 5 meter. Dit staan in die Redwoods Nasionale Park wat in 1968 verklaar is toe boskappers reeds 90% van die plaaslike rooihoutbome neergevel het. Die reuserooihout (Sequoiadendron giganteum) is 'n aanverwante spesie wat tot die Sierra Nevada beperk is, en die twee soorte word gevolglik nie saam aangetref nie. Dit groei nie so hoog as die rooihout nie, maar ontwikkel 'n veel dikker stam.[2]

  1. Farjon, A. & Schmid, R. (2011). "Sequoia sempervirens". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2013.2. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 2 Januarie 2014. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)AS1-onderhoud: meer as een naam (link)
  2. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named est1

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search